Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017): Vanaf “taaltameletjie” tot volskaalse “taaloorlog”

Ce document est en accès libre.
  • anglais
QR code Scannez le QR code pour ouvrir ce document dans votre application.

Résumé

368 pages. Temps de lecture estimé 4h36min.
Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.

L'avis des bibliothèques

Spinner En cours de chargement ...

Autres infos

Genre
Editeur
University Johannesburg
Année
2022
Date de sortie
24/11/2022
Format
PDF
Mode de lecture
Texte
Thèmes
Ebooks
Veuillez vous connecter à votre compte svp

...

x Cacher la playlist

Commandes > x
     

Aucune piste en cours de lecture

 

 

--|--
--|--
Activer/Désactiver le son